Weskus Dutchess Presents: Chaos in Chrimpelene

Weskus Dutchess Presents: Chaos in Chrimpelene

R 200.00
Sale price  R 200.00 Regular price 
Skip to product information
Weskus Dutchess Presents: Chaos in Chrimpelene

Weskus Dutchess Presents: Chaos in Chrimpelene

R 200.00
Sale price  R 200.00 Regular price 

🎀 Maak gereed vir 'n aand van lag, stories en pure chaos!
Weskus Dutchess bring haar splinternuwe vertoning Chaos Crimpelene na die Klein Schuur Teater op 25 Julie.
Verwag skreeusnaakse humor, eerlike stories uit die lewe, Weskus-wysheid en daardie unieke persoonlikheid wat duisende mense laat lag het.
πŸ“… Datum: 25 Julie
πŸ“ Venue: Klein Schuur Teater
🎟️ Kaartjieprys: R200 per persoon
πŸšͺ Deure open: 18:00
🎭 Vertoning begin: 19:30
✨ Beperkte sitplekke beskikbaar
✨ Bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom
Kom lag saam, kom leef saam, kom ervaar die chaos!

You may also like